Isabel Sanford

Isabel Sanford
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eloise Gwendolyn Sanford
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Isabel Sanford (29 Augustus 1917 – 9 Julie 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Guess Who's Coming to Dinner (1967), Lady Sings the Blues (1972), en South Beach (1993), en in die televisiereeks The Jeffersons (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy